Run: Race Previous Next

7/19/2014

7:00 AM

10 km

42:50

4:17 km

Notes

Kan seker nie veel beter tyd verwag na so lank af. Het ook die eerste helfte heeltemal te vinnig begin agv 'muscle memory', waar ek toe in tweede helfte geboet het vir my onfiksheid. Maar dink nie ek kon kla onder die omstandighede nie. Bene was wel bietjie seer na tyd, wat nie gewoonlik gebeur oor 10km nie.

Comments