Run (no KM): Default Previous Next

2/1/2015

9:10 AM

1:40:17

Notes

2de Warrior race saam met Johan jv Vuuren (span naam was weer "Moddervreters"). Ons het die keer in die 2de batch weggespring en kon vinniger by die hindernisse regkom sonder om in toue te staan.

Ons was 3de span van die Sondag event en 10de span van altwee dae (Saterdag en Sondag se races) en eerste van ons batch. Ek was self 26ste overall en 5de in kategorie (35-40) op die Sondag event. Sal baie beter kan doen, maar het net fun gehad saam met Johan. Ek sou inelkgeval van die hindernisse nie alleen kon doen nie. Sal moet my bolyf sterker kry as ek ooit solo wil deelneem.

Al sê hul dis 10km race, kan mens dit nie bevestig nie en het dit dus nie onder my gewone run entries gelog nie. Sal ook nie die race met my GPS doen nie omdat mens dit definitief sal beskadig.

Was baie warm.

Comments