Run: Race Previous Next

1/24/2015

5:29 AM

42.2 km

3:27:14.71

4:55 km

Weather

  • Splits
  • Graphs
  • Map

Wait Initializing charts...

Akasia 3-in-1 Marathon

Save as

Please name this map:

Notes

Oefen run saam met Randal Titus. Het eintlik beplan om die eerste helfte heelwat stadiger te hardloop, maar in 'n race is dit moeilik om terug te bly in die "stroom". Het 2de lap maagprobleme gekry en het 4 min verloor in die "kleinhuisie". Het ook daarna besluit om heelwat rustiger te hardloop, want die plan was om die volgende dag die Johnson Crane half-marathon te gaan doen. Het goed gevoel na die tyd en sou seker weer die volgende dag kon gaan hardloop het, maar my linker voet is bietjie gevoelig, so het maar die veilige keuse gemaak en sal volgende dag afneem. Dit was ook bloedig warm en het so bietjie dehidreer, maar nie ernstig nie.

GPS afstand (42.75km) aangepas na offisiële marathon.

Comments