Health: Rugpyn Previous Next

6/21/2014

No additional information was recorded for this entry.

Notes

Het vandag teël werk gedoen in die huis en daarna is my lae rug weer baie seer (meer aan linker kant). Rug is nie seer as ek hardloop nie. Het Transact en voltaren salf aangesit later die aand.

Comments